Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Baie wit mense beleef ‘n somberheid en ‘n uitsigloosheid oor die toekoms van Suid Afrika en hulle rol daarin. Hulle belewenis is een van uitsluiting en verwyte. Is hierdie uitkyk iets om uitgedaag te word of is dit geregverdig? Hierdie gesprek tussen Jannie Pelser en gaste Prof. Christi van der…
Prof. Pieter Labuschagne gesels oor Lindiwe Sisulu en haar uitlatings. Phillip Seroux gesels oor jeugwerk in Oudsthoorn en Karen Swanepoel gesels oor trauma en die hantering daarvan.
Luister na die goeie wense en insigte van dr Craig Rowe, prof Johannes Froneman, Theo Vensetr, Dr Dawid Kuyler, dr Barry Tolmay, Oscar Ehrensperger asook Charles van Onselen
Perspektief gesels met n aantal bekendes oor die hantering van trauma en verlies veral hier na die einde van die jaar se kant toe - Ds Wimpie Wasserman, Dr Guillaume Smit asook dr Carin van Schalkwyk.
Ricky Stone verduidelik waarom daar weerstand is teen Shell se seismiese toetse aan die Weskus. Hoe gevaarlik is Omikron, Prog Martie van der Walt gee meer inligting. Prof Andre Duvenhage gesels grondsake ( Art 25).
Dr Angelique Coetzee. voorsitter van die SA mediese Vereniging gesels oor die nuwe variant. Prof Dirk Kotze gee leiding oor politieke vraagstukke en dr Guillaume Smit gesels oor geestesgesondheid
Hansie Roodt en Altus Venables gesels oor hul lied Hoop Oom Polla en dr Thando gesels oor hul ongewone ontmoeting en persoonlike verryking wat daaruit gespruit het.
Perspektief gesels met kenners oor hulle indrukke van die plaaslike verkiesing en Ivor Swartz en Rudie Swanepoel gesels oor die tema "Ons vir jou Suid Afrika."
Prof. Joleen Steyn-Kotze praat oor koalisie vorming en aanverwante sake. Gerhard en Tinka Pelzer vertel van hul ervaring toe hul winkel in Durban onder die onlangse plundery deurgeloop het.
Perspektief gesels met Dr Chris de Kock, Eben Mclaren en Craig Schwabe oor die vraag of die Suid Afrikaanse Polisie opgewasse is om die land se burgers te beskerm.
Prof. Susan Booysen gesels oor die komende plaaslike verkiesing Prof. Dirk Kotze gesels oor die amp van hoofregter en die proses Ds Henry Stopforth gesels oor sy eenmansvertoning
Perspektief gesels met Theo Venter, Francois Wilken en Barend le Grange oor die (her)opbou van Suid Afrika
29 Sep 2021
48 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.