🎙️💰 Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua Hoe bestuur en pas mens jou beleggings aan in tye van ekonomiese en politieke onsekerheid? Thabu Bester gee waardevolle wenke oor hoe jy jou portefeulje kan beskerm én groei – selfs wanneer die markte onstuimig is. 💡 Praktiese raad. 💼…
Winter is the perfect time to start lawn care! 🌱❄️ In this week’s episode on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips to revive and care for your lawn – even in winter! ✔️ How to start lawn rehab ✔️ Best fertilisers for the season ✔️ Watering…
In Kus tot Kruin vandag die begin van 'n minireeks met episodes wat in jou hart gaan bly lê. Dit begin by ’n pragtige Kaapse Luiperd — simbool van ons wildernis — vasgevang in ’n wrede strik. Ons begin die mini-reeks wat ondersoek hoe mense ons natuur benader: 👣 Die…
On this week’s Kus tot Kruin, we’re joined by world-renowned archaeologist Prof. Curtis Marean from Arizona State University (USA). Since 1999, his groundbreaking research at the Pinnacle Point Caves (now a World Heritage Site) has revealed the earliest evidence of modern human behaviour, dating back 162,000 years right here in…
In this week’s Protek Home & Garden insert on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg dives into specialty products and fungicides that help your garden thrive during the winter months! 🌹❄️🧪 Featured Products: 🔸 Sprayfilm 10 – sticks, spreads, and protects your spray from rain and UV! 🔹 All Buff –…
🚗💢 Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak 🛑🎙️ Elke motoris het al die frustrasie ervaar: iemand wat jou afsny, op jou buffer ry, jou verbygaan op ’n soliede lyn, of sommer die rooi lig ignoreer. Dis nie net irriterend nie – dit kan lewensgevaarlik wees. 🎧 Vandag gesels…
🎙️ Kus tot Kruin - 🦌🌿 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 🔒In hierdie kragtige en onthullende episode van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO, deel Leon Rossouw van WCIN met Fred 'n volledige oorsig van vervolgings, arrestasies en boetes wat onlangs uitgereik is ná gesamentlike…
🎙️ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM! Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol 🌊🚩 – ’n groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig?…
🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐 Vandag op Kus tot Kruin het Fred ’n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om ’n blomplaas naby George te begin – met fokus op 🌿 regeneratiewe boerdery om die…
🌱🎙️ Winter Soil Boost with Protek! ❄️🌿 Is your garden asleep this winter? Wake it up with the right fertiliser! Paul Hartzenberg from Protek shares top tips to revitalise your soil and plants using products like Bonemeal, Gwano Pellets, Grow Green, and Guanoflo. 🌼🥬🌹 💡 Learn what to feed your…
🕵️♂️🌱 Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets🎣⚖️ 🎙️ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens…
🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
Today Paul Hartzenberg from Protek shares more about their brand-new product range, made for everyone who wants a thriving garden and a clean, bug-free home. 🌧️🌿 Battling weeds after the rain? 🕷️ Dealing with ants, flies or spiders indoors? 💨 Is your tool shed a breeding ground for pests? Protek…
🎧 🎙️ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het! Wat is Afrikaans.com? 🤔 Dis meer as net ’n webwerf – dis ’n lewendige taalplatform vol leerhulp 🧠,…
🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? ⚖️🌱 Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op ’n reis deur die werklikhede van menslike aanslagte op die natuur 🌪️🚜 — van besoedeling tot die vernietiging van habitatte. Maar dis nie net…
🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? 🚶♀️ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. 🦌…
🎙️ EMPLOYERS, Take Note! The PAYE Reconciliation Deadline is approaching fast! 🕒 EMP501 must be submitted by 31 May 2025. Mr Aloysius Esterhuizen in discussion with Danny. 🎧 👉 Listen again:: ✅ What you need to know about the reconciliation process ✅ Why SARS reverted to the old system ✅…
Fred has a powerful and passionate conversation with Dr. Bool Smuts from the Landmark Leopard & Predator Project – South Africa. He will discuss the critical importance of rewilding wilderness areas, and why the survival of the Cape Leopard depends on it. 🌍 Berei voor vir ‘n insiggewende gesprek vol…
🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien, met Protek op SFM! ✨🌿 Paul Hartzenberg van Protek en Danny gesels oor spesialisprodukte en swamdoders vir jou tuin en gras! 💪 🌱🌸 a Practical chat about specialty products and fungicides for your lawn and garden…
🦉 Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin ’n ontstellende maar insiggewende gesprek met Leon Rossouw van W.C.I.N. – Wildlife Crime Information Network. 🎯 Onder die loep: – Slagysters en strikke in ons bosse…
15 May 2025
16 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.