Kus tot kruin ๐ŸŒฟ Midbrak Bewarea โ€“ Waar mense en natuur saam asemhaal ๐ŸŒŠ - 06 November 2025

Loading player...
Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart agter hierdie projek โ€“ waar dit geleรซ is, hoekom dit belangrik is, en hoe hulle die toekoms van ons kusgebied help beskerm. ๐Ÿ’š
๐Ÿ“ป Luister Kus tot Kruin, elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO โ€“ 90.1 FM in Mosselbaai, Hartenbos, George & omliggende gebiede 104.1 FM Oudtshoorn, Langkloof & omliggende gebiede
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #MidbrakBewarea #BewaarOnsStreek #GardenRoute #InspirasieUitDieStreek
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min