Benita Jacobs se alma mater - Jim Fouché Hoërskool het in die ateljee kom kuier vir die #RosestadSkoleTop10. Haar jongste sussie, Roechelle van der Merwe, was ook een van haar gaste - wat 'n spesiale geleentheid!
Aiden Nel, 'n graad 11-leerder aan Grey Kollege, is gekies vir die Suid-Afrikaanse swem span wat van 6-10 Desember 2023 aan die Afrika Junior Kampioenskap in Mauritius gaan deelneem. Aiden is die enigste Vrystaatse swemmer wat gekies is vir die span wat bestaan uit 11 seuns en 10 meisies tussen…
Hierdie onderhoud was aan die brand! Dankie Wessel van Niekerk, Annelien de Wet, Franz Homsek, Claire Nolan en Worsman van der Ryst.
15 Aug 2023
1 hour
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.