Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
993 Episodes
1 – 20

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
25 Jun 10PM 1 min

Lucio Basson - EFÉSIËRS 5:25

Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het. EFÉSIËRS 5:25 AFR53
22 Jun 10PM 2 min

Kenneth Woodward - JOSUA 24:15

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien:...maar ek en my huis, ons sal die Here dien. JOSUA 24:15 AFR53
21 Jun 10PM 1 min

Reinhard Kotze - PSALMS 103:13

Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees. PSALMS 103:13 AFR53
18 Jun 10PM 1 min

Lynette Beer - I SAMUEL 17:45

Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met 'n swaard en met 'n spies en met 'n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare. I SAMUEL 17:45 AFR53
17 Jun 10PM 1 min

Ernie de Meyer - I SAMUEL 2:26

Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die Here sowel as by die mense. I SAMUEL 2:26 AFR53
16 Jun 10PM 2 min

Clement Martin - I TIMÓTHEÜS 4:12

Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid. I TIMÓTHEÜS 4:12 AFR53
15 Jun 10PM 2 min

Mariette Loubser - JEREMIA 1:7

Maar die Here het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. JEREMIA 1:7 AFR53
14 Jun 10PM 2 min

Anja Taljaart - GALASIËRS 5:22-23

Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. GALASIËRS 5:22-23 NLV
11 Jun 10PM 1 min

Henry Pike - LUKAS 4:18

Die Gees van die Here is op My omdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuus vir die armes aan te kondig. Hy het My gestuur om aan te kondig dat gevangenes vrygelaat sal word, dat blindes sal sien, dat onderdruktes bevry sal word van hulle verdrukkers. LUKAS 4:18…
10 Jun 10PM 2 min

Lorriaan Du Plessis - EFESIËRS 5:18

Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak. EFESIËRS 5:18 NLV
7 Jun 10PM 2 min

Henry Pike - ROMEINE 8:14

Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. ROMEINE 8:14 AFR53
3 Jun 10PM 2 min

Clement Martin - JOHANNES 14:26

maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. JOHANNES 14:26 AFR53
2 Jun 10PM 1 min

Mariette Loubser - JOËL 2:28

En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. JOËL 2:28 AFR53
1 Jun 10PM 1 min

Lynette Beer - HANDELINGE 1:8

Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE 1:8 AFR53
31 May 10PM 1 min
1 – 20