Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
943 Episodes
100 – 120

Lorriaan du Plessis - JESAJA 61:10

Ek verheug my in die Here! Ek is bly in my God! Want Hy het vir my klere van redding aangetrek, en vir my die mantel van regverdigheid omgehang. Ek is soos ’n bruidegom met sy sierkroon, soos ’n bruid verfraai met haar juwele. JESAJA 61:10 NLV
23 Sep 2025 10PM 2 min

Lynette Beer - PSALMS 16:11

U wys vir my die lewenspad; in u teenwoordigheid is vreugde, en aan u regterhand is daar blydskap vir altyd. PSALMS 16:11 NLV
22 Sep 2025 10PM 1 min

Henry Pike - PSALMS 16:11

U wys vir my die lewenspad; in u teenwoordigheid is vreugde, en aan u regterhand is daar blydskap vir altyd. PSALMS 16:11 NLV
21 Sep 2025 10PM 1 min

Rouchelle Liedeman - ROMEINE 8:28

En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe. ROMEINE 8:28 NLV
18 Sep 2025 10PM 1 min

Peter Kotze - MATTEUS 6:34

Moet julle daarom nie oor môre bekommer nie. Môre sal sy eie bekommernisse bring. Vandag se moeilikhede is vir een dag heeltemal genoeg. MATTEUS 6:34 NLV
17 Sep 2025 10PM 2 min

Gretha Wiid - SPREUKE 19:21

’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. SPREUKE 19:21 NLV
16 Sep 2025 10PM 3 min

Gretha Wiid - EFESIËRS 4:24

Ja, trek die nuwe mens soos skoon klere aan, die mens wat na God se beeld geskape is: iemand wat werklik reg lewe voor God en werklik aan Hom toegewy is. EFESIËRS 4:24 NLV
15 Sep 2025 10PM 3 min

Lorriaan du Plessis - JAKOBUS 1:22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS 1:22 NLV
11 Sep 2025 10PM 2 min

Clement Martin - EFESIËRS 2:10

want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe. EFESIËRS 2:10 NLV
10 Sep 2025 10PM 2 min

Mariette Loubser - ROMEINE 8:5

Maar dié wat deur die Gees beheer word – hulle gedagtes is vol van die dinge wat die Gees gelukkig maak. ROMEINE 8:5 NLV
9 Sep 2025 10PM 2 min

Lynette Beer - JESAJA 1:18

Ek kan julle so skoon maak soos sneeu wat pas geval het. Selfs al is die vlek so rooi soos purper, Ek kan julle wit maak soos wol. JESAJA 1:18 NLV
8 Sep 2025 10PM 1 min

Henry Pike - PSALMS 51:12

Skep vir my ’n rein hart, o God. Gee my ’n nuwe, standvastige gees. PSALMS 51:12 NLV
7 Sep 2025 10PM 1 min

Charl Havenga - JESAJA 43:19

Ek gaan iets nuuts doen. Dit het alreeds begin gebeur! Sien julle dit nie? Ek maak ’n pad deur die woestyn vir my volk om huis toe te kom! Ek maak vir hulle riviere in die woestyn! JESAJA 43:19 NLV
4 Sep 2025 10PM 2 min

Clement Martin - 2 PETRUS 3:18

Sorg liewer dat julle steeds groei in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid vir altyd en altyd. Amen. 2 PETRUS 3:18 NLV
3 Sep 2025 10PM 2 min

Peter Kotze - 2 KORINTIËRS 5:17

Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! 2 KORINTIËRS 5:17 NLV
2 Sep 2025 10PM 2 min

Lorriaan du Plessis - KOLOSSENSE 3:10

...en die nuwe mens aangetrek. Hierdie mens kry voortdurend nuwe insig en word só verander en nuut gemaak om al meer soos sy Skepper te lyk. KOLOSSENSE 3:10 NLV
31 Aug 2025 10PM 2 min

Ingrid Venter - HEBREËRS‬ ‭11‬:‭11

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Sarah will tell you that nothing is too hard for God... Deur die geloof het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het wat dit beloof het. HEBREËRS‬ ‭11‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
28 Aug 2025 10PM 1 min

Lynette Beer - HÁBAKUK‬ ‭2‬:‭3‬

Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie. HÁBAKUK‬ ‭2‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
27 Aug 2025 10PM 1 min
100 – 120