Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
835 Episodes
200 – 220

Peter Kotze - Jeremia 29:11

“Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê. JEREMIA 29:11 NLV
11 Nov 2024 7PM 1 min

Mariette Loubsher - Filippense 4:6

Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. FILIPPENSE 4:6 NLV
10 Nov 2024 7PM 1 min

Francois Boyce - Hebreers 10:23

Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. HEBREËRS 10:23 AFR83
7 Nov 2024 7PM 1 min

Clement Martin - Markus 11:24

Daarom sê Ek vir julle, alles waarvoor julle bid en vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so gebeur. Markus 11:24 AFR20
6 Nov 2024 7PM 1 min

Lynette Beer - Romeine 10:17

Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus. Romeine 10:17 AFR20
4 Nov 2024 7PM 1 min

Henry Pike - Psalms 37:5

Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer. PSALMS 37:5 AFR53
3 Nov 2024 7PM 1 min

Liomee Vosloo - Spreuke 3:9

Jy moet die Here respekteer en Hom dien met alles wat jy het, met die beste van alles wat jy bymekaarmaak. Spreuke 3:9
30 Oct 2024 8PM 1 min

Lucio Basson - Spreuke 11:25

Wie ander help om beter te lewe is self voorspoedig. As jy ander help, sal jy gehelp word as jy dit nodig het. Spreuke 11:25
27 Oct 2024 8PM 1 min

Lynette Beer - Spreuke 15:1

’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring. SPREUKE 15:1
23 Oct 2024 8PM 1 min

Peter Kotze - SPREUKE 10:22

Die seën van die Here — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie. SPREUKE 10:22
21 Oct 2024 8PM 1 min

Mariette Loubser - PSALM 145:3

Die Here is baie groot. ’n Mens verstaan nie alles wat Hy doen nie. ’n Mens kan alles ondersoek en bestudeer. Baie dinge bly vir hom ’n geslote boek. PSALM 145:3
16 Oct 2024 8PM 1 min

Henry Pike - Spreuke 22:4

Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe. Spreuke 22:4
15 Oct 2024 8PM 3 min

Lucio Basson - Spreuke 19:21

’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur. Spreuke 19:21
14 Oct 2024 8PM 1 min
200 – 220