Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
835 Episodes
260 – 280

Mariette Loubsher - Josua 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA 1:9
14 Aug 2024 8PM 1 min

Peter Kotze - Jeremia 33:3

Roep My aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbegryplike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie. Jeremia 33:3
13 Aug 2024 8PM 1 min

Erastus Beukes - Kolossense 2:3

Die geheimenis is Christus en in Hom is al die verborge skatte van wysheid en kennis te vind. KOLOSSENSE 2:3
12 Aug 2024 8PM 1 min

Gretha Wiid - Psalms 32:8

Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou. PSALMS 32:8
11 Aug 2024 8PM 2 min

Henry Pike - Jesaja 41:10

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10
5 Aug 2024 8PM 2 min

Lynette Beer - Jakobus 1:5

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. JAKOBUS 1:5
31 Jul 2024 8PM 2 min

Ernie De Meyer - Romeine 12:11

Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. ROMEINE 12:11
28 Jul 2024 8PM 2 min

Erastus Beukes - Psalms 55:22

Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie. Psalm 55:22
25 Jul 2024 8PM 2 min

Lynette Beer - 1 Petrus 5:6-7

Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:6-7
24 Jul 2024 8PM 2 min

Henry Pike - Psalms 37:7

Wees stil voor die Here en wag geduldig op Hom; moenie jou ontstel oor die een wat sukses in sy weg het nie, oor 'n man wat kwaad beraam nie. Psalm 37:7
23 Jul 2024 8PM 3 min

Gretha Wiid - Exodus 14:14

Die Here sal vir julle veg, en julle moet stil wees. Exodus 14:14 (AFR83) ‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Jul 2024 8PM 2 min

Clement Martin - Deuteronomium 3:22

Die Here, julle God, wat voor julle uitgaan, Hy sal self vir julle veg, soos Hy in Egipte voor julle oë gedoen het. Deuteronomium 3:22
21 Jul 2024 8PM 1 min
260 – 280