Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
835 Episodes
320 – 340

Henry Pike - Romeine 13:9-10

“‘Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.’ Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes.” Romeine 13:9-10
10 May 2024 1AM 2 min

Lynette Beer - Spreuke 3:6

“Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys.” Spreuke 3:6
9 May 2024 1AM 2 min

Gretha Wiid - Johannes 14:6

“Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie.” Johannes 14:6
8 May 2024 1AM 2 min

Henry Pike - Psalm 32:8

“Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees.” Psalm 32:8
2 May 2024 9PM 3 min

Gretha Wiid - Lukas 6:44-45

“’n Boom word geken aan sy vrugte wat hy dra. ’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart.” Lukas 6:44-45
30 Apr 2024 9PM 1 min

Erastus Beukes - Job 37:8

“God se stem is glorieryk in die donderweer. Dis onmoontlik om sy grootheid en mag te bedink.” Job 37:8
29 Apr 2024 9PM 2 min

Henry Pike - Efesiërs 6:8

“Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon.” Efesiërs 6:8
25 Apr 2024 9PM 2 min

Erastus Beukes - Nahum 1:7

Die Here is goed. In tye van nood is Hy ’n veilige vesting. Hy beskerm elke mens wat op Hom vertrou.” Nahum 1:7
22 Apr 2024 9PM 1 min

Johan Delport - Psalm 25:8

“Die Here is goed en doen wat reg is. Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad.” Psalm 25:8
21 Apr 2024 9PM 1 min

Lynette Beer - Jesaja 41:13

“Ek is die Here jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’” Jesaja 41:13
17 Apr 2024 9PM 2 min

Johan Delport - Psalm 106:3

“Gelukkig is hy wat geregtigheid laat geskied en wat altyd doen wat reg is.” Psalm 106:3
14 Apr 2024 9PM 1 min
320 – 340