Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
835 Episodes
60 – 80

Gretha Wiid - HANDELINGE‬ ‭1‬:‭8

‬‬‬‬‬Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE‬ ‭1‬:‭8‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
9 Jun 10PM 2 min

Peter Kotze - HANDELINGE‬ ‭2‬:‭4‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. HANDELINGE‬ ‭2‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
8 Jun 10PM 2 min

Gretha Wiid - HANDELINGE 1:11

…waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het. HANDELINGE 1:11 AFR53
3 Jun 10PM 3 min

Clement Martin - JESAJA 6:8

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. JESAJA 6:8 AFR53
21 May 10PM 1 min

Mariette Loubser - JOSUA 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA 1:9 AFR53
20 May 10PM 2 min

Peter Kotze - EXODUS 3:10

Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit. EXODUS 3:10 AFR53
19 May 10PM 2 min

Gretha Wiid - GÉNESIS 12:3

En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word. GÉNESIS 12:3 AFR53
18 May 10PM 3 min

Liomee Vosloo - MARKUS 16:15

“Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral. MARKUS 16:15 NLV
15 May 10PM 1 min

Lynette Beer - JOHANNES 20:21

Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. JOHANNES 20:21 AFR53
14 May 10PM 1 min

Mariette Loubser - 2 KORINTIËRS 5:20

Ons tree op as ambassadeurs vir Christus terwyl God deur ons ’n appèl aan julle rig. Ons smeek julle ter wille van Christus: Kom tot versoening met God! 2 KORINTIËRS 5:20 NLV
13 May 10PM 1 min

Erastus Beukes - MATTHÉÜS 5:16

Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. MATTHÉÜS 5:16 AFR53
12 May 10PM 1 min

Lorriaan du Plessis - JESAJA 6:8

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. JESAJA 6:8 AFR53
11 May 10PM 2 min

Reinhard Kotze - HANDELINGE 1:4

En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. HANDELINGE 1:4 AFR53
8 May 10PM 1 min

Henry Pike - HABAKUK 2:3b

Wag geduldig, al voel dit of dit stadig gaan. Wees seker dit gaan gebeur, dit sal nie onnodig talm nie. HABAKUK 2:3b NLV
7 May 10PM 1 min

Clement Martin - MIGA 7:7

Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die Here gaan doen. Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! MIGA 7:7 NLV
5 May 10PM 1 min
60 – 80