Middernaglig

Jou metgesel in die laatnag.

Diegene wat laat in die nag eensaam voel, vind 'n vertroostende stem. Middernaglig bied kort boodskappe en musiek. Dit moedig luisteraars aan in hulle daaglikse wandel, en gemeenskap, met die Heilige Gees.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1 Episodes

Die Heiligegees.

Pieter Van Wijk praat oor Die heiligegees. Hy kyk aan wie is Die heilgegees en hoekom dit is so belangrik om die Heilgegees te he in n persoon se lewe.
27 May 23 min