Wat word verwag van môre se begrotingsrede?

Loading player...
Dawie Roodt - hoof-ekonoom by die Efficient Group

&

Pieter van der Zwan – medeprofessor aan die NWU en lid van die SAICA
Nasionale Belastingkomitee
23 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min