Kolie van Coller - Pylvak

Loading player...
Johann Els gesels met Kollie van Coller, 'n gesoute uitsaaier met 'n loopbaan van 43 jaar in die uitsaaiwese agter die blad, en tans uitsaaier by Kosmos 94.1 in Windhoek. Kollie was medewerker aan 'n boek met die naam "Die Goue Pylvak" oor hoe om saam met Jesus die pylvak van jou lewe sterk te voltooi.
11 Mar 2021 10PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Johan Erasmus se kettings breek

Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai.
25 Jun 7AM 1 hour

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer.
24 Jun 7AM 16 min

Kalaharistories - Ek is los

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7
25 Jun 8AM 7 min

Gateway News 24 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jun 8AM 5 min

Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.”
24 Jun 7AM 4 min