Iemand moes vra

Loading player...
Lynette Beer verduidelik hoe iemand die vra-werk moes doen om Jesus daar te kry om Lasarus uit die dood uit op te wek. Die storie word vertel in Johannes 11, want soms onderskat ons ons gebedsrol in die lewens van die wat dit so nodig het.
30 Mar 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Verbind met Christus

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Verbind met Christus” uit Johannes 15
10 Sep 4 min

Viva gebarsde kruike

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Viva gebarsde kruike” uit Jes 64:8, 2 Cor 4:7 en Gal 6:9
3 Sep 4 min

Jou eie verantwoordelikheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Jou eie verantwoordelikheid” uit onder andere Gal 6:5
27 Aug 5 min

Die krag van vreugde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die krag van vreugde” uit Neh 8:10 en Hebr 2:12
20 Aug 4 min