Lunch Punch: Boer Soek 'n Vrou se Richann & René oor Reën en Vrystaat Vlaktes

Loading player...
Boer Soek 'n Vrou se Richann & René deel nie net hul liefde vir mekaar nie, maar ook vir musiek. Die verliefdes staan ook nou bekend as die sangpaar Reën, wat in 'Vrystaat Vlaktes' sing oor daai brief gestuur na die platteland...
16 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min