Francois Schoombie - Run/Cycle for Hope wedloop

Loading player...
Johann Els gesels met Francois Schoombie van Kerk Sonder Mure oor die Run/ Cycle of Hope wat 21 en 22 Aug plaasvind in Centurion en eintlik reg oor die wêreld. Dit is natuurlik waar mens 5/10/21/42km opsies het om te hardloop/ te ry, en vir elke inskrywing word ‘n Bybel en leesboekie beskikbaar gestel vir iemand wat nie een het nie. Radiokansel is mediavernoot vir hierdie wonderlike inisiatief.
11 Jun 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Johan Erasmus se kettings breek

Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai.
25 Jun 7AM 1 hour

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer.
24 Jun 7AM 16 min

Kalaharistories - Ek is los

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7
25 Jun 8AM 7 min

Gateway News 24 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jun 8AM 5 min

Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.”
24 Jun 7AM 4 min