Lunch Punch: Elvis Blue oor Meer As Genoeg

Loading player...
Elvis Blue kuier by Francois om te gesels oor Meer As Genoeg, die album, liedjie en musiekvideo. Hy sing ook vir ons die nuwe enkelsnit akoesties.
30 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min