Covid-19 ontsien niemand nie.

Loading player...
Dr Chris Malan en prof. Hennie Stander vertel van die ingrypende impak van Covid-19 in hul lewens en doen n oproep dat mense wat huiwer sal heroorweeg. Prof Renata Schoeman gesels oor die emosionele worsteling wat die pandemie in ons samlewing tot gevolg het.
29 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr. Nico Smith

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
30 Aug 43 min

Die lewe van 'n skrywer

Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers.
23 Aug 45 min

Core Worship Festival

Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025
16 Aug 45 min

Harvesters Ministries

In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel
9 Aug 54 min