Lunch Punch: Mevrou Pretoria-Tshwane 2021 & volgende jaar se finaliste kuier in die ateljee

Loading player...
Jacqueline Strydom en Danielle O'Neil kuier by Francois om te gesels oor Mevrou Pretoria-Tshwane en die groter doel agter hierdie skoonheidskompetisie met 'n hart om verskil te maak. Finaliste Annari van der Merwe, Mpule Kgomo en Angelique Nel sluit ook telefonies by die gesprek aan.
30 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min