Lunch Punch: Teagan en Maggie van Wyk oor die Dwayne 'The Rock' Johnson video

Loading player...
Onderhoud met Teagan van Wyk en sy ma Maggie oor sy kankerstryd en die baie spesiale video wat Dwayne ‘The Rock’ Johnson vir hom gestuur het.
19 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min