Elma Potgieter oor My Oom Se Vrou Se Plekkie in Atterbury Kollig 2021

Loading player...
Elma Potgieter gesels oor hierdie jaar se speelvak van My Oom Se Vrou Se Plekkie by die Atterbury Teater in Pretoria, vanaf 27 tot 30 Oktober 2021.
22 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min