Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

Loading player...
Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak & Ettienne Bezuidenhout – finansiele adviseur, Alexander Forbes
25 Feb 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min