PM berig oor Blackface-skape wat weer gesog raak in die Verenigde Koninkryk

Loading player...
Blackface-skape is ‘n veelsydige skaap in Brittanje. Verskeie landbou entiteite, soos British Wool, werk nouliks saam met die blackface-telers om te help om hierdie gesogte ras weer ‘n belangrike skaapras te maak. Hulle wol is een van die belangrikste produkte in die land.
4 Sep 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes