Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

Loading player...
Johan Gouws, hoof van advies, Sasfin Wealth en Richus Nel, Finansiële raadgewer, PSG Wealth
23 Sep 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min