Anglo American wil ál die elektrisiteit wat dit gebruik, self opwek

Loading player...
Darias Jonker, die energie oorgangs en Afrika scenarios prinsipaal van Anglo American gesels oor Anglo American se nuwe kragprojekte en of die finansiële model sin maak.
5 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min