Hoeveel mense betaal vir goede en dienste met kriptogeldeenhede?

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor hoe kriptogeldeenhede oor die afgelope paar jaar verander het.
5 Oct 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min