Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande

Loading player...
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal en Vennote gesels oor Transnet se impak op die mynbedryf en oor die bedrywe en maatskappye wat die ergste geraak word.
6 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min