Transnet se loongeskil kan bessieboere sleg kou

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe, besturende direkteur by AMT gesels oor bessie-uitvoere wat in die gedrang is, terwyl agt uit elke tien Transnetwerkers staak en hawes tot 'n stilstand kom.
10 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min