Markoorsig

Loading player...
Schalk Louw, portefeuljebestuurder en strateeg by PSG Old Oak gesels oor hoe die mark wat rooi was, kortliks na groen gedraai het, asook die VSA dollar sterkte.
11 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min