RMB bring die landbousektor en beleggers bymekaar met ‘n nuwe platform

Loading player...
Wimpie Snyman, senior verhoudingbestuurder by RMB gesels oor wat hulle bedoel met hierdie onafhanklike platform en of dit goedkoper sal wees om geld so te bekom.
11 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min