UpnUp sê sy toepassing lok belangstelling, selfs met laer kriptopryse

Loading player...
Marnus Minie, uitvoerende hoof van UpnUp gesels oor die slimfoontoepassing wat jou kleingeld in kripto laat spaar en of daar baie belangstelling in die toepassing is.
11 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min