Daar is 'n 85% kans dat SA op die FATF-gryslys gaan kom

Loading player...
Stuart Theobald, medestigter van Intellidex gesels oor SA wat op die FATF-gryslys kan kom en hoe intellidex by hierdie 85% kans aangekom het.
12 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min