Vakbonde verwerp Transnet se jongste loonverhoging; skepe dam op voor Hawens

Loading player...
Hugo Pienaar van die prokureursgroep, Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die vakobonde se posisie by die onderhandelingstafel met Transnet.
12 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min