Jy kan nou tjops en wors met bitcoin (in Amerika) koop

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor 'n kripto kaart warmee produkte en dienste gekoop kan word.
12 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min