Markoorsig

Loading player...
Alwyn van der Merwe, beleggings direkteur van Sanlam Private Wealth gesels oor die inflasiekoers en Transnet se loonanbod.
13 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min