Waar gooi ek my ou selfone en rekenaars weg?

Loading player...
Pieter Geldenhuys is 'n konsultant en is verbonde aan die Londense Sakeskool. Hy gesels oor hoe selfone en rekenaars herwin kan word, asook die teoretiese lewensduur.
17 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min