Beurtkrag sny PnP se wins met 20%

Loading player...
Lerena Olivier, finansiële hoof van PnP gesels oor hul tussentydse winssyfers, beurtkrag se invloed, asook hoe die publiek die nuwe Qualisave winkels aanvaar.
18 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min