Untu-lede begin weer werk nadat die vakbond 'n ooreenkoms met Transnet sluit

Loading player...
Cobus van Vuuren, hoofsekretaris van UNTU gesels oor of hul lede vandag terug by die werk is, die verhouding tussen Untu en Satawu, asook of die staking werklik nodig was.
18 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min