Die konstruksiemafia maak Calgro M3 baie seer

Loading player...
Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3 gesels oor hoe hulle deur die konstruksie-mafia geraak word, hoe hulle dit hanteer en of daar 'n moontlike oplossing is.
18 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min