Christo Wiese reageer op Reserwebank se beslaglegging van Markus Jooste se bates

Loading player...
Christo Wiese, voormalige voorsitter van Steinhoff gesels oor sy reaksie op die beslalegging van Jooste se bates en oor die Reserwebank wat die eerste stappe geneem het.
19 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min