Sasol en ArcelorMittal SA werk saam om groen waterstof te gebruik

Loading player...
Aldrich Louis, algemene bestuurder van ArcelorMittal SA gesels oor wat die ooreenkoms behels en of hierdie opsie duurder sal wees.
19 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min