Clicks se aandeel styg skerp na sy winsverslag vandag bekend gemaak word

Loading player...
Bertina Engelbrecht, bestuurshoof van Clicks gesels oor die groep se winsverslag wat goed lyk en nuwe winkels.
20 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min