ArcellorMital maak weer spoorstawe in Mpumalanga

Loading player...
Kobus Verster, bestuurshoof van ArcelorMittal gesels oor hulle nuwe spoorlyn en of hule die enigste maatskappy in SA is wat spoorlyne kan produseer.
20 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min