Kripto word nou in Suid-Afrika gereguleer

Loading player...
Marius Reitz, bestuurder van Luno Afrika gesels oor kripto wat nou in SA gereguleer word en die regulasies rondom dit.
20 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min