Nersa moet 'n nuwe manier kry om munisipale elektrisiteitpryse te bepaal

Loading player...
MC Botha, tariefkundige en prokureur gee konteks oor hoe munisipale elekrtisiteitstariewe tans bepaal word en hoekom die hof bevind het dat Nersa se metodologie onwettig en ongeldig is.
21 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min