Is Transnet op koers om soos Eskom te misluk?

Loading player...
Prof. Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor sy indruk van wat by Transnet aangaan en hoeveel van die probleme uit bestuur spruit.
24 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min