Moenie een van die 90% wees wat ná aftrede sukkel om hul lewenstyl te handhaaf n

Loading player...
Martin Lessing, streeksbestuurder by Glacier van Sanlam gesels oor hoekom mense nie hul lewenstyl handhaaf en spaar vir aftrede nie.
24 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min