Gold Fields se Yamana-transaksie gaan 'n wêreldwye goudreus skep

Loading player...
Martin Preece, hoof van Gold Fields SA gesels oor hoekom hulle dink dat hierdie 'n goeie transaksie sal wees en of die groep al met sy groot aandeelhouers vergader het hieroor.
25 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min