Whatapp val om en die hele wêreld kla

Loading player...
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor wat vandag gebeur het met WhatsApp en hoe gereeld so 'n groot platform omval.
25 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min