Die hoogte- en laagtepunte van die mini-begroting

Loading player...
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group, Dr Elna Moolman, ekonoom by Standard Bank en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk toespraak.
26 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min